Plaas te koop naby Messina, Limpopo

Size: 127.36 hektaar

Price
R 3,650,000

Details

Te KOOP: Plaas Ballysax, Musina (1)
Grootte: 127,36 ha groot
Ligging: 15 km wes van Musina (12 km teerpad, 3 km grondpad), op Venetia myn pad.
Verbeteringe:
• 2 groot wildkampe, 4 klein wildkampe – alles 2.4 m wildheining, 7 km wildheining in totaal.
• 2 toegeruste boorgate, met elektriese dompelpompe. Een boorgat, nie toegerus nie.
• 3 groot sement damme, 2 sement krippe, wildsuiping
• 6 gronddamme
Huisvesting:
• Baie ruim 3 slaapkamer huis met buitegeboue en motorhuis – 550m2
• Kombuis met baie ingeboude kaste
• Groot opwasgedeelte , ook met baie ingeboude kaste.
• Woonkamer/eetkamer, sitkamer, oop stoep, toegeboude stoep,
• Studeerkamer, 4 toilette, 2 vol badkamers, dakwaaiers in alle vertrekke
• Lugversorging in elke slaapkamer, studeerkamer en woonkamer/eetkamer/kombuis
• Slaapkamers is besonder groot, hoofslaapkamer met ruim instap-klerekas
• Groot erf met elektriese omheining.
• 4 klein wildkampe is by die huis – sit op stoep en kyk na die wild.
• Eskom krag
• Braaiplek
• Diefwering en veiligheidshek in gang.
• Dubbel motorhuis en 2 buitekamers
• Huis is heeltemal oorgedoen in 2011.
• Huis ten volle geteël behalwe hoofslaapkamer wat matte het.
ANDER:
• Binneplaas, baie rustig en veilig.
• Goeie weiding en baie vreetbare bome en bosse.
• Baie goeie water op die plaas.
• Alle losgoed op plaas uitgesluit.
• Rooibokke, elande, njalas, vlakvarke, kleinwild op plaas.
• Buffels , kameelperde en swartwitpense uitgesluit
• Opsie – kan swartwitpense wat tans op die plaas is koop.
NOTA:
• Ook ideaal vir professionele persoon wat nie in die dorp wil woon nie – teen ‘n dorpshuis se prys!
• Slegs 15 minute vanaf plaas tot op dorp!
Rede vir verkoop:
• Eienaar het na Oos-Kaap verhuis
PRYS:
• R3 650 000, BTW uitgesluit.
Interested?
Leave your details. We will get back to you.