Koedoe bul te koop 50"+ op 4 jaar

Location: Thabazimbi, Limpopo

Specie: Kudu

Price per Animal
R 250,000
Vat not included
Transport not included
Load to buyer vehicle

Availability

Male: 1
Female: 0
Calves: 0

Details

Notes Koedoe bul te koop Gemeet op 20 - 24 Maande en het 38" gemeet. Tans is die bul +- 4 Jaar oud en sal oor 50" wees Verskeie 60"+ bulle is al hier geteel. R250 000 (BTW en 5% kommissie uitgesluit) Prys onderhandelbaar Gelaai op koper se vervoer Thabazimbi, Limpopo
Interested?
Leave your details. We will get back to you.