Goue Wildebees teelgroep te koop:
1 x Teelbul 27 5/8" 3 jaar 3 maande oud
5 x Koeie dragtig van 28 7/8" goue bul (3 j 3 mnde)
2 x vers kalfies 1 j 3 mnde - (3 x bul kalfies nie ingesluit nie, kan aanbod op hulle maak indien belangstel)
3 x Verse dragtig (1ste keer dragtig) van 28 7/8" goue bul
Romano en Visarendsvlei gene
Diere loop naby Vaalwater
Prys: R278 000 + BTW vir die pakkie!